Wees op die uitkyk vir ons banier en waantjie by die karavaan parke.

Vastrap Banner

Probleme om u woonwa gelyk te kry, tentpenne in te slaan of benodig u dalk selfs meer hak plek vir u kamp toeristing?

Vastrap Caravan het vir u die oplossing!

Vastrap Caravan Jockey verseker dat die jockey wiel nie wegsak nie.

Vastrap Caravan Voetjies verhoed dat die woonwa se voete nie in die grond in wegsak nie.

Vastrap Caravan het ook liggewig "bakstene" beskikbaar om die woonwa gou-gou gelyk te laat staan.

Vastrap Caravan het ook nuwe liggewig "bakstene" beskikbaar met 'n breër vastrap oppervlakte.

Vastrap Caravan stopblokke help om te keer dat die u sleepwa of woonwa nie weg rol nie.

Vastrap Caravan tentvoetjies keer dat u tentpalle nie in die grond in wegsak nie.

Vastrap Caravan vaskap aluminium hammer keer dat die tent pen nie van die hammer af gly nie deur dat die hammer beter op die tentpen vasbyt.

'n Puik plan om jou woonwa vinnig waterpas te laat staan en te verhoed dat die onderstel skeef trek.

4x4 Plaat Voor 4x4 Plaat Voor

Vir die van u 4x4's besit met 'n hoë lig domkrag, Vastrap Caravan vervaardig 'n plaat vir die hoë lig domkrag, wat as u eningsins in modder staan en u hoë lig domkrag weg sak.