
het vir u die oplossing!
Vastrap Caravan Jockey


Jockey verseker dat die jockey wiel nie wegsak nie.
Vastrap Caravan Voetjie

Voetjies verhoed dat die woonwa se voete nie in die grond in wegsak nie.

Vastrap Carava Liggewig "Bakstene"

het ook liggewig "bakstene" beskikbaar om die woonwa gou-gou gelyk te laat staan.
Vastrap Caravan Stop Blokke


stopblokke help om te keer dat die u sleepwa of woonwa nie weg rol nie.
Vastrap Caravan Tent Voetjies

tentvoetjies keer dat u tentpalle nie in die grond in wegsak nie.

Vastrap Caravan Vaskap Hammer


vaskap aluminium hammer keer dat die tent pen nie van die hammer af gly nie deur dat die hammer beter op die tentpen vasbyt.
Vastrap Caravan Inklim Trappe

se karavaan inklim trappies is gewaarborg om vas te staan en dit makliker te maak om by jou woonwa in te klim.
Vastrap Caravan 4x4 Domkrag Plaat

se puik plan om jou woonwa vinnig waterpas te laat staan en te verhoed dat die onderstel skeef trek.